z-logo
open-access-imgOpen Access
Die diens van diaken vandag
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i41.1106
Subject(s) - theology , philosophy
Dit is onmoontlik om vandag te probeer voorgee dat daar nog iets nuuts oor die diens of amp van die diaken gesê kan word. Wanneer ’n mens in die jongste publikasie na die goeie lesings kyk wat voor die konferensies van 1974 en 1975 gedien het, wil ’n mens eerder vra: Hoe is dit moontlik dat daar nog iemand gevra word om oor die diakens en hulle diens te praat?! Moet die diakens nie liewer nou begin praat en sê wat hulle met die goeie leiding gemaak het nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here