Die sendingkonferensie van die G.E.S. te Kaapstad op 2–6 Augustus 1976 – ’n terugblik
Author(s) -
L. Botha
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i41.1103
Subject(s) - theology , art , humanities , political science , philosophy
Dit is inderdaad ’n grootse ervaring om ’n byeenkoms van Gereformeerdgesinde Christene van oor die hele wêreld by te woon. Die ekumeniese karakter van die konferensie te Kaapstad blyk duidelik uit die presensielys. Daar was afgevaardigdes van Gereformeerdgesinde kerke vanuit Malawi, Nigerië, Rhodesië, Suid-Afrika, Suidwes-Afrika, Zambië, Siri Lanka, Japan, Frankryk, Noord-Ierland, Nederland, Skotland, V.S.A., Suid-Amerika, Australië, Indonesië en Nieu-Seeland
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom