
Het God mens geword ?
Author(s) -
Van Wyk
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i40.1100
Subject(s) - theology , philosophy , art
Dit mag miskien verrassend klink om hierdie vraag ter sprake te bring en dit sal ook nie verbasend wees indien iemand sy wenkbroue lig by die hoor van hierdie problematiek nie. Trouens, sedert Anselmus sy beroemde Cur deus homo die lig laat sien het en sedert Karl Barth hierdie uitdrukking tallose male gebruik het, het dit gemeengoed geword in die teologiese en selfs kerklike wêreld om te praat van ‘God wat mens geword het’