
Die naam ‘Dopper’
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i40.1098
Subject(s) - theology , art , philosophy
Wanneer ons vra wie die naam destyds graag sou wou gebruik, kon dit een van die volgende partye gewees het: die liberale party binne die N.G. Kerk, die ortodokse party in die N.G. Kerk of die Engelse owerhede, amptenary en koloniste