
’n Inleiding tot die bespreking van neo-marxisme in die kerklike lewe en ons antwoord daarop
Author(s) -
A. N. Helberg
Publication year - 1976
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - Slovenian
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v10i39.1092
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering
Vir die doel van ons bespreking is dit goed om eers enkele sake te onderstreep wat in dr. Van Wyk de Vries se voordrag na vore gekom het. Verder lyk dit sinvol vir ’n vrugbare bespreking om te kyk in hoeverre die kerk self, onbewus, ’n teelaarde geskep of geword het, vir hierdie neo-marxistiese idees. Vanuit hierdie hoek sal ons dan probeer antwoord op die neo-marxistiese aanslag in die kerklike lewe