
Verbond of koninkryk?
Author(s) -
J. A. van Rooy
Publication year - 1976
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - Slovenian
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v10i38.1078
Subject(s) - theology , art , philosophy , literature
Naas die teoloë wat geen integrerende eenheidslyn in die Ou Testament sien nie, omdat God se openbaring te ryk is om onder een tema saam te vat, of uit ander oorwegings wat nie nou hier ter sake is nie, is daar ook diegene wat wel meen dat hulle so ’n integrerende eenheidslyn daarin bespeur. Vir ’n breedvoerige bespreking hiervan kan ek verwys na dr. H. Denkema se artikel in hierdie blad, Jaargang 9, Nr. 33