
Hoofstuk 6 - Ekumeniese isolasie en interne stryd 1961–1970
Author(s) -
J.P. Oberholzer
Publication year - 2010
Publication title -
hts teologiese studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.282
H-Index - 15
eISSN - 2072-8050
pISSN - 0259-9422
DOI - 10.4102/hts.v66i3.936
Subject(s) - theology , philosophy , humanities , art
Die stryd om die beperking van lidmaatskap van die Nederduitsch Hervormde Kerk tot blanke persone (Artikel III) lewer die agtergrond van gebeure. Die Geyser-saak en daarna die Pont-saak neem die sentrale plek in. Die sesde leerstoel kry beslag en die toetrede van S.P.J.J. van Rensburg en J.P. Oberholzer tot die Fakulteit lei tot die derde geslag in die Departemente Ou Testamentiese Wetenskap en Nuwe Testamentiese Wetenskap