z-logo
open-access-imgOpen Access
Hoofstuk 4 - Interne spanning en stryd 1941−1953
Author(s) -
J.P. Oberholzer
Publication year - 2010
Publication title -
hts teologiese studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.282
H-Index - 15
eISSN - 2072-8050
pISSN - 0259-9422
DOI - 10.4102/hts.v66i3.925
Subject(s) - theology , philosophy
Rondom die opvolging van J.H.J.A. Greyvenstein ontstaan ernstige verskil. Pogings om hom te kontinueer na bereiking van die aftree-leeftyd, slaag nie. Die benoeming van ‘n opvolger in die persoon van A.S. Geyser geskied onder spanningsvolle omstandighede. Pogings om doktor W. Nicol, moderator van die Nederduitsch Hervormende of Gereformeerde Kerk, as rektor te benoem, word uit die Hervormde Kerk teengestaan en uiteindelik deur die Minister van Onderwys geveto. ‘n Vyfde leerstoel word in die Fakulteit Teologie gevestig, naamlik Dogmatiek en Christelike Etiek. Professor B.J. Engelbrecht word in die leerstoel benoem

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here