
Hoofstuk 5 - Politieke spanning en ekumeniese druk 1954–1960
Author(s) -
J.P. Oberholzer
Publication year - 2010
Publication title -
hts teologiese studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.282
H-Index - 15
eISSN - 2072-8050
pISSN - 0259-9422
DOI - 10.4102/hts.v66i3.920
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die vak Bybelkunde maak sy verskyning. Die emeritaat van Gemser, S.P. Engelbrecht en H.P. Wolmarans en die toetrede van E.S. Mulder, A.D. Pont en F.J. van Zyl tot Afdeling A bring ‘n radikale verandering. Ekumeniese druk begin oplaai rondom die landspolitiek. Die Cottesloe-konferensie bring beroering. Die houding van A.S. Geyser en A. van Selms wek weerstand