z-logo
open-access-imgOpen Access
Hoofstuk 3 - Twee afdelings van een fakulteit 1934−1940
Author(s) -
J.P. Oberholzer
Publication year - 2010
Publication title -
hts teologiese studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2072-8050
pISSN - 0259-9422
DOI - 10.4102/hts.v66i3.919
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die Universiteit benoem op voordrag van die Nederduitsch Hervormde of Gereformeerde Kerk vir dominee G.M. Pellisier in die pos Godsdienswetenskap wat deur die bedanking van professor Macmillan vakant gelaat is. Dit word die begin van ‘n ontwikkeling van twee feitlik selfstandige afdelings binne die Fakulteit Teologie. Die toetrede van H.P. Wolmarans as vierde dosent vanweë die Nederduitsch Hervormde Kerk bring nuwe teologiese aksente. Die verhouding tussen die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Universiteit kry beslag in ‘n skriftelike kontrak. In 1937 word dit gevolg deur ‘n tweede kontrak waarin die ruimte geskep word vir die bestaan van twee fakulteitsafdelings. Vanaf 1938 funksioneer die twee afdelings naas mekaar met gelykluidende kontrakte. Hierdie kroniek volg dan verder die gang van Afdeling A, die afdeling beman deur ampsdraers van die Nederduitsch Hervormde Kerk. Die benoeming as lektore van A. van Selms in 1938 en C.H. Rautenbach in 1939 verhoog die akademiese kwaliteit van die afdeling verder

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here