
The objectives of the study were to explore and describe the perceptions of both clinical instructors and students, in terms of the reasons for poor clinical competencies. Results established that two main challenges contributed to students’ poor clinical competencies: challenges within the PHC clinical field and challenges within the learning programme (University).
Opsomming
Die primêre kliniese verpleegkundiges, tradisioneel bekend as primêre gesondheidsorg verpleegkundiges, funksioneer in Suid-Afrika as eerste-linie verskaffers van kliniese primêre gesondheidsorg (PGS) dienste binne die publieke PGS fasiliteite. Dit is hulle uitgebreide rol. Hierdie uitgebreide rol van die verpleegkundige (soos deur Wet op Verpleging,No 50 van 1978, artikel 38A voorgeskryf), vereis opleiding in kliniese vaardighede van hoë gehalte deur verpleegskole en universiteite.
Die doelwitte van die navorsing was om die persepsies van beide kliniese dosente en leerders,met betrekking tot die redes vir swak kliniese vaardighede, repektiewelik te verken en te beskryf.Twee temas is deur die resultate as uitdagings (hoof redes) vir die swak vaardighede van leerders aangetoon, naamlik uitdagings in die PGS kliniese praktyk en die uitdagings in die leerprogram (universiteit).
How to cite this article:Magobe, N.B.D., Beukes, S.,Müller, A., 2010, 'Reasons for students’ poor clinical competencies in the Primary Health Care: Clinical nursing, diagnosis treatment and care programme’, Health SA Gesondheid 15(1), Art.#525, 6 pages. DOI: 10.4102/hsag.v15i1.525