
Die nuwe verpleegonderwysstelsel: Implikasies
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1983
Publication title -
curationis
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.408
H-Index - 21
eISSN - 2223-6279
pISSN - 0379-8577
DOI - 10.4102/curationis.v6i1.484
Subject(s) - theology , philosophy
In 1982 is aangekondig dat die owerhede goedgekeur het dat verpleegkolleges by universiteite kan affilieer. Verpleegkundiges is nog onseker oor die nuwe stelsel en onderhoude is gevoer met Iris Röscher en Odelia Müller om antwoorde te kry op sommige van die vrae