Die hart van verpleging
Author(s) -
W. Kotzé
Publication year - 1980
Publication title -
curationis
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.408
H-Index - 21
eISSN - 2223-6279
pISSN - 0379-8577
DOI - 10.4102/curationis.v3i2.262
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die wêreld van die mens het grense. Elke landskap het grense. Dit is juis die begrensdheid daarvan wat dit afbaken, spesifiek maak, binne die gesigsveld en waarnemingsvermoëns van die mens plaas, sodat hy dit kan leer ken en begryp. Dit is dus die grense wat die wêreld kenbaar en interpreteerbaar, daarom veiliger maak, en aan die mens die moontlikheid bied om perspektief te kry
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom