
Die etiek - eerbied vir die mens se lewe
Author(s) -
Hennie Snyman,
M.D. Gronigen
Publication year - 1980
Publication title -
curationis
Language(s) - English
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.408
H-Index - 21
eISSN - 2223-6279
pISSN - 0379-8577
DOI - 10.4102/curationis.v3i2.257
Subject(s) - theology , art , philosophy
Wat beteken die woord Etiek? Afgelei van die Griekse woord Ethos, dui dit op die morele of sedelike gebruik. Dit word gestel as: die wetenskap en beginsels van morele gedrag of sedelike norme. Dit is dus ’n sedeleer. Vir ons is dit ’n uiting van ’n gefundeerde gewete