Die hart van verpleging
Author(s) -
W.J. Kotzé
Publication year - 1979
Publication title -
curationis
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.408
H-Index - 21
eISSN - 2223-6279
pISSN - 0379-8577
DOI - 10.4102/curationis.v2i1.420
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die skep van ’n omgewing van begryping is die eerste en ongetwyfeld die sleutelvoorwaarde vir die daarstelling van ’n milieu van veiligheid waarin die verpleegkundige en ander te ra p te u tie se gebeure sig se lf betekenisvol en effektief sal voltrek. ’n Verhouding van begrip bied die teelaarde waaruit vertroue en gesagsaanvaarding as noodsaaklike bestanddele vir geborgenheidsbelewing vir beide die sieke en die verpleegkundige voortspruit
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom