z-logo
open-access-imgOpen Access
Standaarde vir Neonatale Intensiewesorgverpleging: Beperkte kliniese verpleegsorgstandaarde / Standards for Neonatal Intensive Care Nursing : limited clinical nursingstandards
Author(s) -
Matthew T. Johnson,
Dörfling Cs,
M. Müller
Publication year - 1999
Publication title -
curationis
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.408
H-Index - 21
eISSN - 2223-6279
pISSN - 0379-8577
DOI - 10.4102/curationis.v22i4.743
Subject(s) - medicine , theology , philosophy
Die neonaat het die reg op gehalteverpleging en die Neonatale Intensiewesorgverpleegkundige is professioneel-eties en persoonlik aanspreeklik vir gehalteverpleging. Die proses van gehalteverbetering is ‘n gestruktureerde, beplande en doelbewuste aksie waar standaarde gestel word en die verpleegsorg aan die hand van die standaarde gemeet word sodat remediërende stappe geneem kan word om gehalteverpleging te fassiliteer. In hierdie studie word daar gefokus op die eerste stap in die gehalteverbeteringsiklus, naamlik die stel van standaarde

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here