Sintese van silikonkarbied in ’n mikrogolfplasma
Author(s) -
Jan van Laar,
IJ Van der Walt,
Hertzog Bissett,
JC Barry,
Philip Crouse
Publication year - 2020
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.36303/satnt.2019.38.1.780
Subject(s) - theology , philosophy
Die fisiese en meganiese eienskappe van silikonkarbied (SiC) maak dit geskik vir gebruik in hoë-drywing- en hoë-frekwensie-elektronika, sowel as in ander hoë-temperatuurtegnologieë. Hierdie keramiek word tans ook oorweeg vir kernafval-immobilisasie en as boumateriaal in die kernbedryf as gevolg van sy uitmuntende meganiese stabilitiet tydens bestraling.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom