
Die agentifisering van ’n wiskundige probleemgebied vir metaheuristiese ondersoek deur middel van agent-gebaseerde modellering
Author(s) -
J. Aaron Simmons,
Petrus H. Potgieter
Publication year - 2020
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.36303/satnt.2019.38.1.778
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die paradigma van agent-gebaseerde modellering se toenemende gewildheid kan toegeskryf word aan ’n diversiteit van veelsydige toepassings in uiteenlopende vakgebiede. ’n Tipiese agent-gebaseerde model enkapsuleer of omsluit agente en hul gedrag binne ’n omgewing.