Unieke gedragsfenotipes in die hertmuismodel (deer mouse model) van obsessiewe-kompulsiewe siekte en die reaksie daarvan op serotonergiese en dopamienergiese geneesmiddelbehandeling
Author(s) -
Arina Fick,
BH Harvey,
DW Wolmarans
Publication year - 2020
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - Hungarian
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.36303/satnt.2019.38.1.768
Subject(s) - theology , philosophy
Slegs 40 tot 60% van pasiënte met obsessiewe-kompulsiewe siekte (OKS) reageer voldoende op eerstelinie-selektiewe serotonienheropnameremmers (SSHRs). Wat egter selfs belangriker is, is dat slegs sowat die helfte van SSHR-weerstandige pasiënte wat vervolgens aanvullende behandeling ontvang, positief daarop reageer.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom