z-logo
open-access-imgOpen Access
UBER vis-à-vis UTI – ONAFHANKLIKE KONTRAKTEURS OF WERKNEMERS: TEMPERING VAN ARTIKEL 200A VAN WAV
Author(s) -
Fanie Van Jaarsveld
Publication year - 2016
Publication title -
obiter (port elizabeth. online)/obiter (port elizabeth)
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2709-555X
pISSN - 1682-5853
DOI - 10.17159/obiter.v37i2.11543
Subject(s) - theology , tempering , philosophy , humanities , art , materials science , composite material
Uber-Technologies het wêreldwyd die afgelope paar jaar prominent op die voorgrond getree en tradisionele huurmotorskemas in beroering gehad en “uit rat gegooi”. Benewens sy eie vestingsprobleme in Suid-Afrika, het dit in Noord-Amerika (Amerika en Kanada) by verskeie geleenthede by litigasie ten opsigte van dieselfde regsvraag betrokke geraak. Die sleutelvraag was telkens of die bestuurders van hulle eie voertuie as sogenaamde huurmotors ten behoewe van Uber(U) se kliënte, as werknemers van Uber beskou moes word, of was en is hulle bloot onafhanklike kontrakteurs wat hulle eie voertuie (toerusting) gebruik het om ’n eie inkomste te verdien.In ’n resente uitspraak, het baie fasette van dieselfde probleem in die Arbeidsappèlhof in Phaka v Bracks NO ((2015) 36 ILJ 1541 (LAC) (UTI-saak)) ter sprake gekom. Die regsprobleme wat die Hof moes ontrafel, was regtens van dieselfde aard en strekking, maar het ook ’n interessante tempering van die vermoede wat ten aansien van artikel 200A geld, behels.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here