REKTIFIKASIE (EN KONDONASIE?) VAN VERKEERDELIK-ONDERTEKENDE TESTAMENTE Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C)
Author(s) -
François du Toit
Publication year - 2022
Publication title -
obiter
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2709-555X
pISSN - 1682-5853
DOI - 10.17159/obiter.v29i2.13262
Subject(s) - theology , philosophy
Ondanks die statiese beeld van die erfreg (De Waal “The Social and Economic Foundations of the Law of Succession” 1997 Stell LR 162) kom Suid-Afrikaanse howe tog van tyd tot tyd voor ‘n res nova op dié regsgebied te staan. Die vraag wat regter Goliath in Giles NO v Henriques [2007] 4 All SA 1409 (C) moes beantwoord, het nog nie tevore voor ’n Suid-Afrikaanse hof gedien nie (par [30]): is rektifikasie moontlik ten opsigte van testamente wat die wense van die betrokke testateurs korrek verwoord, maar deur die “verkeerde” testateurs onderteken is?
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom