z-logo
open-access-imgOpen Access
Huldeblyk: Adam Small (1936-2016)
Author(s) -
Peter Braaf
Publication year - 2016
Publication title -
tydskrif vir letterkunde
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.15
H-Index - 5
eISSN - 2309-9070
pISSN - 0041-476X
DOI - 10.17159/2309-9070/tvl.v.53i2.1492
Subject(s) - theology , art , philosophy
Toe ek die nuus van mnr. Adam Small se afsterwe kry, het dit my ’n paar minute geneem om tot verhaal te kom. Hy is die twaalfde lid van die Cape Flats Players wat dood is; die derde een hierdie jaar. Daar is sekere mense wat jy nie verwag dat hulle sal sterwe nie. Een van hulle was my seun Boccaccio wat byna ses jaar gelede oorlede is; ’n ander was Adam Small. Die ervaring van die doodstyding en die hol gevoel daarna sal my altyd bybly. Hoe verwerk jy die verlies? “Tyd heel alles”, het ’n spreker in ’n huldeblyk aan my seun gesê—maar dis nie heeltemaal waar nie: herinneringe en die gevoel van afwesigheid bly. Waarom praat ek van meneer...

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here