z-logo
Premium
On X 2‐ tests for contingency tables of negative multinomial types
Author(s) -
Steyn H. S.
Publication year - 1959
Publication title -
statistica neerlandica
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.52
H-Index - 39
eISSN - 1467-9574
pISSN - 0039-0402
DOI - 10.1111/j.1467-9574.1959.tb01017.x
Subject(s) - word (group theory) , theology , combinatorics , mathematics , linguistics , philosophy
Samenvatting Om te toets of die twee kenmerke waarvolgens die frekwensies in 'n gebeurlikseidstabel opgestel is onafhanklik is, word gewoonlik 'n X 2 toets gebruik. In die opstelling van so 'n toets word die totale frekwensie as vas beskou. In hierdie artikel word aangetoon hoe 'n X 2 ‐toets nog gebruik kan word wanneer die steekproefneming voortgesit word totdat 'n vooraf vasgestelde frekwensie in een selbereik word. Die totale frekwensie is dan 'n stogastiese veranderlike. Die eienskappe van die randverdelings van 'n negatiewe multinomiaalverdeling word gebruik om die parameters wat in die X 2 ‐verdeling optree te skat.

This content is not available in your region!

Continue researching here.

Having issues? You can contact us here