z-logo
open-access-imgOpen Access
THE PORTUGUESE INFLUENCE ON AFRIKAANS WITH PARTICULAR REFERENCE TO MILITARY LANGUAGE
Author(s) -
Jacques Picard
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/18-3-400
Subject(s) - portuguese , theology , art , philosophy , linguistics

Na 'n kort historiese uiteensetting van die opkoms van die Portugese seevaarders en hul belangrikheid vir die ontwikkelding van die Afrikaanse vasteland en veral Suid-Afrika, word ander historiese kontakpunte in oorsig geneem: Tussen die Portugese en die VOC in 1725 in Mosambiek; tussen Louis Trichardt en die Portugese Goewerneur in 1838; tussen Albasini en die trekkers in Schoemansdal; tussen die Dorslandtrekkers en die Portugese owerhede in 1875 in Angola; tussen die Zuid-Afrikaanse Spoorwegmaatschappij en die owerhede in Mosambiek in 1890; tussen die boerekrygsgevangenes en die Portugese in Tomar en Abrantes; en die huidige bydrae van Portugese immigrante tot die RSA.

Die stryd om koloniale heerskappy tussen die Hollanders en Portugese het 'n invloed gehad op die Nederlandse taal, ook via Maleis, en later op Afrikaans. Portugese invloede op Afrikaans word veral gevind in plekname, boom-, plant-, vrugte-, voedsel-, huishoudelike en geregtename, in die Afrikaanse idioom, in vissoorte, in skeepsterme, in seemansterme en veral in militêre benamings en terme, wat omvattend behandel word.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom