z-logo
open-access-imgOpen Access
LANGUAGE IN MILITARY SERVICE
Author(s) -
Jacques Picard
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/18-3-399
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , engineering , mechanical engineering

Vanaf sy stigting in 1912 tot vandag het doeltreffende taalgebruik in beide amptelike voertale 'n hoofrol gespeel en die rol is selfs verskans in die bepalings vim Artikel 137 van die Verdedigingswet 1957, soos gewysig. Hiervolgens is gelykberegtiging van die beide amptelike voertale die SAW se beleid. Die voertale in bevele, instruksies, opleiding en korrespondensie word maandeliks gewissel en aile opleidingstof en amptelike stukke word in beide tale opgestel. Die Krygstaalraad, wat 'n hoofrol gespeel het in die skepping en bevordering van Afrikaanse Krygsterminologie, het in 1954 die Weermagswoordeboek die Iig laat sien en so word die SA Weermag die leier op die gebied van die Afrikaanse krygsterminologie. Hierdie leierskap is gehandhaaf en bestendig met die stigting van 'n Militêre Taaldiens in 1968.

Oor die jare het die diens ontwikkel in die grooste taaldiens van sy soort in die land. Die diens gee spesifiek aandag aan die verbetering van Engelse en Afrikaanse taalgebruik, die opstel van talle woordeboeke, die onderrig in die twee landstale, in vreemde tale en ook moedertaalonderrig en toetsing in die Afrikatale.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom