z-logo
open-access-imgOpen Access
Die SAW en Bewaring / The SADF and Conservation: PROKLAMERING VAN GREEFSWALD 37 MS ZOUTPANSBERG TOT 'N NASIONALE GEDENKWAARDIGHEID
Author(s) -
Wolfgang Otto
Publication year - 2012
Publication title -
scientia militaria south african journal of military studies
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2309-9682
pISSN - 2224-0020
DOI - 10.5787/13-3-551
Subject(s) - theology , art , philosophy

Die plaas Greefswald is in 1871 deur die regering van die Suid-Afrikaanse Republiek aan Frederik Willem Claus "as a Deed of Grant" gegee. Na heelwat wisseling van eienaarskap het E.E. Collins die plaas op 24 Desember 1929 gekoop. Hy het blykblaar nie voltyds op die plaas gebly nie.

Na die argeologiese ontdekking van Mapungubwe op die plaas, is die plaas, vanwee vertoe deur die Universiteit van Pretoria, in Mei 1933 deur die Staat aangekoop en "vir open bare doeleindes voorbehou."

Volgens 'n brief van die Departement van Lande was die plaas tussen 1933 en 1944 onder beheer van die Kommissie tot Behoud van Natuurlike en Historiese Gedenkwaardighede en Oudhede - die voorganger van die huidige Raad vir Nasionale Gedenkwaardighede - en 'n Argeologiese Komitee van die Universiteit van Pretoria.

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom