Minerals and nitrogen in poultry manure
Author(s) -
J.B.J. van Ryssen,
P. Chan,
W. J. Stielau
Publication year - 1977
Publication title -
south african journal of animal science
Language(s) - German
DOI - 10.4314/sajas.v7i1
Hoendermismonsters soos beskikbaiu as 'n voerhestanddeel vir herkouers, is verkry van verskil lende bronne en verdeel in suiwer mis van batteryhoenders, mis en beddegoed vanaf bra:rikuikenhuise en mis en beddegoed vanaf jong-en teelhenne gehou op die vloer. Groot variasies in minerale en stikstofinhoud is waargenec'.m binne sowel as tussen bronne van mis. Die gemiddelde waardes het egler goed ooreengestem met gepubliseerde resultate. Sommige van die braaikuikenmismonsters het 'n hod koperinhoud bwat (ganiddeld 424 mg/kg Cu). Deur rantsoene met verskil lende peile koper en sink aan braaikuikens te voer, is die konsentrering van koper en sink in die mis van die kuikens ondersoek. Daar is afgelei dat kopersulfaat as groeistimulant vir braaikuikenq s€lfs teen lae peile van byvoeging, die koper inhoud in d ie mis tot potensieel toksiese pei lev i r skape kan laat styg.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom