Black Afrikaans: An alternative use
Author(s) -
Ansie Maritz
Publication year - 2016
Publication title -
literator
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.126
H-Index - 4
eISSN - 2219-8237
pISSN - 0258-2279
DOI - 10.4102/lit.v37i2.1276
Subject(s) - imitation , variety (cybernetics) , identity (music) , linguistics , repertoire , point (geometry) , sociology , psychology , art , computer science , literature , mathematics , aesthetics , philosophy , social psychology , artificial intelligence , geometry
Die artikel bied ’n eerste oorsig van die aard van die alternatiewe funksies van Swartafrikaans. Hierdie funksies realiseer wanneer Swartafrikaans deur Afrikaansmoedertaalsprekers nagemaak of nagepraat word. Die funksies van die alternatiewe gebruik van Swartafrikaans sentreer rondom: die sosiale aard van die variasie, sensitiwiteit as ’n bepalende rolspeler, identiteit, humor, inklusiwiteit en eksklusiwiteit, taalrepertoire en ooreenkomstige variasies. Weens die direkte verhouding tussen Swartafrikaans, Gepidginiseerde Afrikaans en die napraat van Swartafrikaans, word dié variëteite ook vergelyk om sodoende ’n aanvangsbeskrywing vir die napraat van Swartafrikaans daar te stel aangesien dié variëteit nog nie beskryf is nie
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom