z-logo
open-access-imgOpen Access
Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in kinder- en jeugbediening
Author(s) -
Gert Breed
Publication year - 2013
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v47i1.579
Subject(s) - theology , christian ministry , philosophy , art
Hierdie artikel vorm deel van ’n navorsingsprojek oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van die Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneutiese en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening. In hierdie navorsingsartikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van Kinder- en jeugbediening benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan en ’n verantwoordbare verhouding te kom tussen die elemente wat in Kinder- en jeugbediening ter sprake is; en ten slotte, om die wetenskapsteoretiese benadering te beskryf waarmee die navorsingsveld van Kinder- en jeugbediening op ’n wetenskaplikverantwoorde wyse ondersoek kan word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom