Die fitososiologie van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing, Suid-Transvaal
Author(s) -
Willem J. Myburgh,
P.J.J. Breytenbach,
G.K. Theron,
G.J. Bredenkamp
Publication year - 1992
Publication title -
bothalia
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.457
H-Index - 20
eISSN - 2311-9284
pISSN - 0006-8241
DOI - 10.4102/abc.v22i2.849
Subject(s) - theology , forestry , geography , philosophy
Die plantegroei van die Bankenveld in die Grootvlei-omgewing is fitososiologies ondersoek. ’n Totaal van 50 relevés is numeries (TWINSPAN) geklassifiseer deur van Braun-Blanquet-prosedures gebruik te maak. Daar is ses plantegroei-eenhede, insluitend twee variante, onderskei. Die resultate van ’n DECORANA-ordening stem grootliks ooreen met die plantegroei- eenhede, met geassosieerde omgewingsgradiënte van die Braun-Blanquet-opname.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom