Reformasie: John Knox, Die Skotse Calvinis*
Author(s) -
V. E. D'Assonville
Publication year - 1958
Publication title -
koers - bulletin for christian scholarship
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i9.1679
Subject(s) - theology , philosophy , art
As ons aan John Knox, die Skotse Hervormer, dink, dan sien ons voor ons oprys die beeld van die Ou-Testamentiese profeet wat sy stem in die woestyn verhef en gekleed gaan met ’n harige mantel en ’n leergord om sy heupe. John Knox het die byl aan die wortel van elke afgodsboom gelê. Soos ’n Luther het hy in die taal van die volk gespreek en daar was by hom geen vrees om selfs in paleise die oordeel van God oor konings aan te kondig nie
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom