
Aanpassing- en hanteringstrategieë van bestaansboere in die Richtersveld, Suid-Afrika
Author(s) -
Shana Diergaardt,
Michael Dyssel
Publication year - 2020
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.36303/satnt.2019.38.1.763
Subject(s) - theology , philosophy
Bestaansboere, woonagtig in verskeie dorpe in die Richtersveld soos Eksteenfontein, Lekkersing en Khuboes, sowel as nabygeleë dorpe soos Port Nolloth en Alexanderbaai, gebruik die Richtersveld-area vir weiding vir verskeie soorte vee. Hierdie veesoorte sluit beeste, skape en bokke in.