z-logo
open-access-imgOpen Access
The eFundi learning management system as communication and relationship building instrument
Author(s) -
Michelle Mays,
Magrita Nicolene Wiggill
Publication year - 2016
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v35i1.1390
Subject(s) - learning management , perspective (graphical) , perception , psychology , knowledge management , mathematics education , medical education , computer science , medicine , artificial intelligence , neuroscience
Leerbestuurstelsels (LBS’e) word deur universiteite vir leer- en onderrigondersteuning gebruik. Tweerigtingkommunikasie en sterk akademiese verhoudings kan in ’n e-leeromgewing tot suksesvolle leer bydra, maar LBS’e word nie algemeen beskou as ’n instrument wat dit in ’n e-leeromgewing kan fasiliteer nie. In hierdie gevallestudie is die persepsies van dosente en studente oor die eFundi LBS as kommunikasie- en verhoudingsbou-instrument ondersoek deur middel van semigestruktureerde onderhoud een groepsgeadministreerde vraelyste. Daar is bevind dat hoewel studente ’n behoefte aan tweerigtingkommunikasie met hul dosent en medestudente deur middel van die eFundi LBS het en dit gunstig beskou as ’n verhoudingsbou-instrument, het die meeste dosente nie die interaktiewe funksionaliteite daarvan gebruik nie. Verdere navorsing vanuit ’n kommunikasie- en verhoudingsbouperspektief is nodig om LBS’e optimaal te ontgin in ’n e-leeromgewing

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here
Accelerating Research

Address

John Eccles House
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom