Die skepping van welstand in die skool se kurrikulum vir natuurwetenskappe: Die twee vermiste skakels
Author(s) -
Josef J. De Beer
Publication year - 2014
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v33i1.1179
Subject(s) - holism , curriculum , reductionism , perspective (graphical) , sociology , pedagogy , natural (archaeology) , holistic health , epistemology , psychology , political science , philosophy , medline , archaeology , history , law , computer science , artificial intelligence
Hierdie artikel werp lig op twee vermiste skakels wat daartoe lei dat die welstand van leerders en ’n waardering vir ’n meer holistiese siening van gesondheidsorg nie voldoende aandag kry in die kurrikula vir natuurwetenskappe op skool nie. Eerstens word gesondheidsorg in die kurrikula vir natuurwetenskappe (Senior Fase) en lewenswetenskappe (Verdere Opvoeding en Opleiding) vanuit ’n baie reduksionistiese perspektief beskou (ook deur die betrokke onderwysers), en leerders ontwikkel dus nie waardering vir die holistiese aard daarvan nie. Tweedens word daar betoog vir meer klem op die affektiewe domein in die natuurwetenskappeklaskamer, en groter fokus op inheemse kennisstelsels, wat wel holisme omvat. Die artikel bied praktiese voorbeelde van hoe die grense tussen die natuurwetenskap en die metafisika oorgesteek kan word, sonder om die doktrines wat die aard van natuurwetenskappe beskryf, in gedrang te bring. Voorts word aangedui hoe sodanige oorsteek van grense kan lei tot ’n meer genuanseerde beeld en waardering vir holistiese gesondheidsorg onder skoolleerders
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom