z-logo
open-access-imgOpen Access
’n Kort rit in ’n vinnige voertuig
Author(s) -
H. J. Pieterse
Publication year - 2017
Publication title -
tydskrif vir letterkunde
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.15
H-Index - 5
eISSN - 2309-9070
pISSN - 0041-476X
DOI - 10.4314/tvl.v49i1.12
Subject(s) - theology , art , philosophy
In 1986 het Piet Roodt en Elize Botha my genader om deel van Tydskrif vir Letterkunde se skakelredaksie te word. My hooftaak was om ingestuurde poësie te keur en later te help met die saamstel van die tydskrif. Een hoogtepunt was die saamstel van ’n gerf geleentheidsverse ter nagedagtenis aan Stephen le Roux (Etienne Leroux, 1990). Teen die einde van die tagtigerjare het ek en Piet die meeste van die werk gedoen; prof. Elize kondig einde 1992 aan dat sy uittree as redakteur.Hierdie rede is gelewer by die herdenking van die 75ste bestaansjaar van Tydskrif vir Letterkunde (1951–) en sy direkte voorganger Die Jaarboek van die Afrikaanse Skrywerskring (1936–50) op 8 September 2011 in die Merensky-biblioteek, Universiteit van Pretoria. Die geleentheid is onder meer gevier met ’n uitstalling van Tydskrif-memorabilia onder die kuratorskap van Adrienne Warricker.am2013gv201

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here