Open Access
The computer as an aid in the teaching of stereochemistry
Author(s) -
Teunis van Ree
Publication year - 1987
Publication title -
suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie/die suid-afrikaanse tydskrif vir natuurwetenskap en tegnologie
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2222-4173
pISSN - 0254-3486
DOI - 10.4102/satnt.v6i4.961
Subject(s) - variety (cybernetics) , computer science , drill , mathematics education , software engineering , engineering management , engineering , artificial intelligence , psychology , mechanical engineering
’n Dril-en-onderrigprogram wat 'n groot verskeidenheid asimmetriese strukture kan genereer, is ontwikkel met die doel om studente oefening te gee in die bepaling van konfigurasie. Die rekenaarprogram lei studente stapsgewys deur 'n aantal probleme en verskaf aan die einde 'n ontleding van die studente se foute. Studente se kommentaar op die program is verkry en hiervan sal gebruik gemaak word in verdere ontwikkeling met die nuwer tegnologie wat nou beskikbaar is