
Heildronk op 'n filosoof - In Huldeblyk aan prof. J.A.L. Taljaard
Author(s) -
B.J. Van der Walt
Publication year - 1984
Publication title -
koers
Language(s) - Uncategorized
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v49i1.1061
Subject(s) - theology , philosophy
Om oor jou medemens iets te sê of te skryf is ‘n waagstuk. 'n Mens het - selfs van diegene wat baie na aan jou staan - maar 'n beperkte kennis. Dit is moeilik - en soms gevaarlik! - om jouself te deurgrond. Wat dan nog iemand anders? Jy kan so maklik dinge kwytraak wat nie tiperend van so iemand is nie