z-logo
open-access-imgOpen Access
Totius as teoloog
Author(s) -
D. C. S. van der Merwe
Publication year - 1977
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v42i1.1196
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die modeme teenstelling en probleem van sogenaamde ontwikkelde, dikwels oorontwikkclde, lande en volke teenoor ander wat onder- of onontwikkeld is, geld vandag tot ’n baie groot mate ook in die teologie. Basies moet ons dankbaar wees dat in die geleerde teologie vandag soveel aandag gegec word aan die Bybel as Woord van God, op welke wyse dan ook al, en dat tegelykertyd Bybelverkope orals in die wêreld toeneem en glo onlangs ’n hoogtepunt in Suidelike Afrika bereik het

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here