z-logo
open-access-imgOpen Access
Spoorweë en hawens in Afrika met spesiale verwysing na Suid-Afrika
Author(s) -
J. A. Kruger
Publication year - 1966
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v34i1-3.1413
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die mens en alle aardse goedere is uiteraard gebonde aan ruimte en tyd. Hierdie gebondenheid beperk die maatskaplike, kulturele en ekonomiese ontwikkeling van die mens en dit is die taak en funksie van vervoer om hierdie gebondenheid te oorbrug deur mense en goedere van een plek na ’n ander te verskuif in die mins moontlike tyd. Uit die drang van die mens tot verbetering van homself en sy omgewing het dan ook die moderne vervoerstelsels van die wêreld ontstaan

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here