
Pos- en telekommunikasie in Suid-Afrika en elders in Afrika
Author(s) -
M. C. Strauss
Publication year - 1966
Publication title -
koers
Language(s) - Ngandi
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v34i1-3.1412
Subject(s) - theology , physics , philosophy
Dit is vir ons ’n voorreg om ’n bydrae — beskeie soos dit mag wees — te kan Iewer tot 'n oorsig van ons land se posen telekommunikasiedienste. Aan prof. Coetzee is ons dank verskuldig vir 'n baie interessante en insiggewende inleidende oorsig. Ons het met groot belangstelling daarop gelet en is veral getref deur sy s telling dat kommunikasiemediums soos die lugvaart en die radio deur sommige van die nuwe Afrikastate aangegryp word as „bewyse” van hulle pas verkree onafhanklikheid en selfbeskikkingsreg. Met ander woorde, as statussimbole op nasionale vlak