z-logo
open-access-imgOpen Access
Waarom 'n elektroniese berekenaar vir 'n bank?*
Author(s) -
J. E. Triegaardt
Publication year - 1964
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v31i11.1488
Subject(s) - theology , art , philosophy
Inleiding. Elke onderneming wat sy sout werd is en sy me- dedingingsvermoë wil handhaaf of verbeter moet homself op hoogte stel van die ontwikkelings wat daar op sy terrein plaasvind. By ’n bank neem die administrasie 'n besonder belangrike plek in. Die boekhouding is by ’n bank moontlik belangriker as by ’n industriële of handelsonderneming. ’n Bank is ’n arbeidsintensiewe bedryf, dit wil sê die grootste gedeelte van die werk word deur mense gedoen en slegs ’n betreklike klein gedeelte kan deur masjiene oorgeneem word. As u die wins-en-verliesrekening van ’n bank sou ontleed, sou u tot die gevolgtrekking kom dat ongeveer 60%—70% van al die onkoste die betaling van lone, salarisse, pensioenbydrae, ensovoorts verteenwoor- dig, alles koste wat regstreeks in verband staan met die personeel

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here