
Musica Alma
Author(s) -
F. J. Du Toit
Publication year - 1960
Publication title -
koers
Language(s) - Swedish
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v27i10.2077
Subject(s) - art , philosophy , theology , humanities , mathematics
Dit is gesê dat musiek ’n uiting is van persoonlike, en dus geestelike en maatskaplike, gevoelens. Die kultivering van musiekwaardering en om met genot musiek te kan hoor van verskillende tydperke en skole, en van wisselendegrade van ingewikkeldheid, kan dus alleen verruimend werk. Dit bring die luisteraar in noue aanraking met die gees van verskillende volkere en tydperke