z-logo
open-access-imgOpen Access
Kwarteeu Jubileum
Author(s) -
W. C. Coetzee
Publication year - 1958
Publication title -
koers
Language(s) - German
Resource type - Journals
SCImago Journal Rank - 0.166
H-Index - 5
eISSN - 2304-8557
pISSN - 0023-270X
DOI - 10.4102/koers.v26i1.1588
Subject(s) - theology , art , philosophy
"Die blad in sy nuwe vorm stel hom op die grondslag van die Heilige Skrif . . . . Dit wil die beginsels van die Heilige Skrif volgens die interpretasie van die Calvinisme propageer op alle terreine van die lewe." Met hierdie ondubbelsinnige beleidsverklaring het Koers vyf-en-twintig jaar gelede vir die eerste keer as tweemaandelikse tydskrif verskyn. Getrou aan die verhewe doelstelling het die blad nou vir ’n kwarteeu ’n helder lig versprei oor ’n groot verskeidenheid van vraagstukke en ongetwyfeld ’n positiewe bydrae gelewer tot bestendiging en uitbouing van die Calvinistiese grondslag van die Afrikaanse kulturele lewe

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here