Open Access
Die filosofiese filter
Author(s) -
L. F. Schulze
Publication year - 1971
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v5i17.932
Subject(s) - theology , art , philosophy
’n Filter is ’n opvanger. Dit kan dien as ’n suiweraar wat die onsuiwerhede in vog of water opvang en terughou. Dit kan egter ook dien om ligstrale van ’n bepaalde golflengte op te vang en weg te hou van die oë of van die lens van ’n kamera. Hierdeur word die beeld of omgewing wat ek sien of fotografeer, gekleur. Ons gebruik die woord filter hier in lg. sin, hoewel die meeste mense dit nie as sodanig wil sien of erken nie, maar meen om dit bloot as suiweraar te gebruik